Videos gratis
Home Page
Pagina de inicio
Bookmark

Buscador


Video gratis Oom Japie Laubscher - Ou Waenhuis

Video de wikipedia beskryf dit so Boeremusiek is 'n unieke vorm van musiek wat in Suid-Afrika hoofsaaklik deur Afrikaanssprekendes beoefen word Dit is dansmusiek en kan met 'n wye verskeidenheid van instrumente gespeel word Die mees algemene instrumente wat in Boeremusiek gebruik word is die konsertina, kitaar, trekklavier, banjo en baskitaar Soms word 'n klavier, kontrabas, traporrel, elektroniese klawerbord, tjello, mondfluitjie of viool ook gebruik Enkele Boereorkeste gebruik ook 'n saag, klarinet en 'n teekis-bas Dansritmes wat tipies is aan Boeremusiek is die seties, polka, wals, mazurka, asook die kwadriel en die vastrap Daar is tans twee organisasies wat hulle beywer vir Boeremusiek, naamlik die Boeremusiekgilde en die Tradisionele Boeremusiekklub Min Boeremusieknommers is in musieknotasie beskikbaar en die musiek word maar op gehoor gespeel Elke orkes het ook 'n unieke klank en 'n eie manier van speel Tydens die 1930's het Boeremusiek 'n groot oplewing gehad Orkeste soos die Vier Transvalers, die Vyf Hartbrekers en die Vier Namakwalanders het Boeremusiek op plaat vrygestel, wat die musiekvorm se gewildheid vinnig laat toeneem het Moderne Boeremusiek vermeng verskeie musiekvorme deur Rock, Hip-hop en Disko-ritmes en effekte saam met konsertinaklanke en Boeremusiekwysies te kombineer
afrikaans suid afrika boere afrikaner boeremusiek japie laubscher abo anglo transvaal oorlog



Comentarios del video
1
boggierollertopnotch
Kinda' cool,actually it may even almost make you look over the apparte...
2
SHADFEVER
Thank you for the song!! from your cousins in England...
3
piet1711
Dankie vir die terugvoer janpierrewiet, ek het baie Boeremusiek ek ...
4
bethulie13
Baie baie goed, groete hier van Engeland Het dit baie geniet, dankie!!...
5
biltong1kg
Dis lekker om die musiek te hoor hier uit New Zealand...

Videos parecidos

Miembros Videos

Kom kuier gerus by ons en slui...

Die lekkerste kuierplek op die...

wikipedia beskryf dit so Boer...

'n Ou Afrikaanse lied wat hand...

I have added English titiles t...

Menu


Ultimas busquedas