Help! Ek hoereer met mense nr 1 In hierdie Afrikaanse preek praat Philip Liebenberg prontuit oor die losse seks wat mense het as gevolg van verskeie redes Sommige is getroud en bloot aan verskeidenheid verslaaf Ander is enkellopendes en seksueel gefrustreerd, met 'n diep behoefte aan intimiteit en velkontak Ander is getroude gays Tags : Sekscruisinggaygetroudseksverslawingrushcamping Visto : 599 video subido por philipliebenberg .